See PRO editionSee PRO edition

See other templatesSee other templates

Our Mission

It is our mission as a cultural organization to preserve, promote and manage our cultural music with a national identity in the true Boeremusic idiom and to develop dynamically, in order to keep up with changing times and to modernise without jeopardising the historic flavour or basis thereof.

Slide 2 foto-14 Slide 3 11722276_1039726216039632_4919201262238799149_o Slide 4 Slide 5 Slide 6 Slide 7 Slide 8 Slide 9

Ons Missie

Ons missie is om as kultuurorganisasie ons volkseie kultuurmusiek in die Boeremusiek-idioom te bewaar, te bevorder, te bestuur en dinamies te laat groei en ontwikkel om saam met veranderende tye te moderniseer sonder om afbreuk te doen aan die historiese inslag of basis daarvan.

HomeStrekeNoordstreekPietersburg Tak

Pietersburg Tak

Bestuur Besonderhede

 

VOORSITTER

Eugene van Heerden

ivanheerden@telkomsa.net

082 828 0255

O/VOORSITTER

 Chris Van Vuuren

chris@samsungbusinessletaba.co.za

083 282 0991 

SEKRETARIS

 

 

 

TESOURIER

 

 

 


JAARPROGRAM

 Alle funksies word gehou te Pietersburg Laerskoolsaal.  Kontak asseblief vir Eugene van Heerden vir verdere inligting.

 

03/11/2018 Dans - Laerskool Pietersburg
01/12/2018 Musikantedag - Bring en braai
16/02/2019 Valentyn Dans
30/03/2019 Hobo Dans
27/04/2019 Country Dans
25/05/2019 Waar Kry Jy Daardie Hoed - Tema Dans
29/06/2019 Jaar Vergadering en Dans
27/07/2019 Sop En Sherry Dans
31/08/2019 Lente Dans
28/09/2019 Boere Rock And Roll Dans
26/10/2019 Bierfees
02/11/2019 Kleredrag Swart En Wit - Tema Dans
07/12/2019 Musiek Fees En Familie Braai

Boeremusiekgilde - Facebook

SLUIT AAN

Maak gerus gebruik van die elektroniese aansoekvorm indien jy graag by die Gilde wil aansluit of skryf aan ons as jy meer inligting verlang. Sodra ons jou aansoek via ons webwerf ontvang het en dit deur die Direksie goedgekeur is, sal ons jou meedeel wat die ledegeld bedrag is en reëlings tref vir betaling.

NOORDSTREEK

Die Noordstreek sluit die volgende takke in: Bosveld, Klerksdorp, Leeupoort, Pietersburg, Pretoria, Rustenbrug, Vaaldriehoek, Vrystaat, en Witwatersrand. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

SUIDSTREEK

Die Suidstreek sluit die volgende takke in: Outeniqua, Kaapstad, Port Elizabeth en Oos-Londen. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

KONTAK ONS

Boeremusiekgilde van SA
Postnet Suite #279
Private Bag X2020, Isando, 1600
HUB:  Jaap Koen - hub@boeremusiekgilde.org.za
Sekretariaat:  Ronelle Jonker - sekretaresse@boeremusiekgilde.org.za
Go to top