See PRO editionSee PRO edition

See other templatesSee other templates

Our Mission

It is our mission as a cultural organization to preserve, promote and manage our cultural music with a national identity in the true Boeremusic idiom and to develop dynamically, in order to keep up with changing times and to modernise without jeopardising the historic flavour or basis thereof.

Slide 2 foto-14 Slide 3 11722276_1039726216039632_4919201262238799149_o Slide 4 Slide 5 Slide 6 Slide 7 Slide 8 Slide 9

Ons Missie

Ons missie is om as kultuurorganisasie ons volkseie kultuurmusiek in die Boeremusiek-idioom te bewaar, te bevorder, te bestuur en dinamies te laat groei en ontwikkel om saam met veranderende tye te moderniseer sonder om afbreuk te doen aan die historiese inslag of basis daarvan.

HomeStrekeNoordstreekLeeupoort Tak

Leeupoort Tak

Bestuur Besonderhede

 

Voorsitter Pattie Jordaan  

083 320 3068

O/Voorsitter Stoffel Bester  

082 823 7652

Sekretaresse Trienie Schutte sekretaresse.leeu@boeremusiekgilde.org.za

072 155 5306

Tesourier Rescha Kok tesourier.leeu@boeremusiekgilde.org.za

082 411 5568


 JAARPROGRAM

Navrae:  Pattie Jordaan - 083 320 3068 

Besprekings vir Karavaanpark – Maureen - 072 273 1054 

Besprekings vir huise:  Reina Bodenstein 082 490 7692 of 082 565 5121 

 

30 Maart 2019

Leeupoort

Dans

6 - 8 September 2019

Leeupoort

Kampnaweek - Leeupoort Vakansiedorp

 

 

Boeremusiekgilde - Facebook

SLUIT AAN

Maak gerus gebruik van die elektroniese aansoekvorm indien jy graag by die Gilde wil aansluit of skryf aan ons as jy meer inligting verlang. Sodra ons jou aansoek via ons webwerf ontvang het en dit deur die Direksie goedgekeur is, sal ons jou meedeel wat die ledegeld bedrag is en reëlings tref vir betaling.

NOORDSTREEK

Die Noordstreek sluit die volgende takke in: Bosveld, Klerksdorp, Leeupoort, Pietersburg, Pretoria, Rustenbrug, Vaaldriehoek, Vrystaat, en Witwatersrand. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

SUIDSTREEK

Die Suidstreek sluit die volgende takke in: Outeniqua, Kaapstad, Port Elizabeth en Oos-Londen. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

KONTAK ONS

Boeremusiekgilde van SA
Postnet Suite #279
Private Bag X2020, Isando, 1600
HUB:  Jaap Koen - hub@boeremusiekgilde.org.za
Sekretariaat:  Ronelle Jonker - sekretaresse@boeremusiekgilde.org.za
Go to top