See PRO editionSee PRO edition

See other templatesSee other templates

Our Mission

It is our mission as a cultural organization to preserve, promote and manage our cultural music with a national identity in the true Boeremusic idiom and to develop dynamically, in order to keep up with changing times and to modernise without jeopardising the historic flavour or basis thereof.

Slide 2 foto-14 Slide 3 11722276_1039726216039632_4919201262238799149_o Slide 4 Slide 5 Slide 6 Slide 7 Slide 8 Slide 9

Ons Missie

Ons missie is om as kultuurorganisasie ons volkseie kultuurmusiek in die Boeremusiek-idioom te bewaar, te bevorder, te bestuur en dinamies te laat groei en ontwikkel om saam met veranderende tye te moderniseer sonder om afbreuk te doen aan die historiese inslag of basis daarvan.

HomeDireksie

Direksie

Die Gilde is 'n nie-winsgewende, nie-politieke kultuurorganisasie wat ten doel het die behoud, bevordering en uitbouing van Tradisionele en Eietydse Boeremusiek, waarby ingesluit is ligte Afrikaanse musiek in die ritmiese idioom. Klem word geplaas op Boeremusiek.

Persverklaring rakende die totstandkoming van die maatskappy "Boeremusiekgilde van Suid-Afrika" soos op 4 April 2017.  Klik hier om die dokument af te laai.

Direksie

 

Voorsitter Deon Jonker deonjonker@mweb.co.za 082 800 4185
HUB Jaap Koen jpwkoen@gmail.com 082 442 2464
Sekretaris Ronelle Jonker ronelle@jonelle.co.za 082 804 6991
Noordstreek Wessel Potgieter wespot@telkomsa.net 082 456 2853
Suidsreek Nico Rabe springbs@mweb.co.za 082 491 7825
Nasionale Musiek Koordineerder Eugene van Heerden ivanheerden@telkomsa.net 082 828 0255

  

Nie-Uitvoerende Direkteure

Ere-President Paul Roodt paul.roodt@genihex.net 082 360 0646
Beskermheer Allen Green allen_green@vodamail.co.za 082 592 9559
Argiewe en Monumente Willie Mynhardt willie.mynhardt@telkomsa.net 083 704 8655

 

Gekoöpteerde Lede 

Grondwet & Regulasies Taalkundig Jaap en Bets Koen jpwkoen@gmail.com
082 442 2464
Regs aspekte Sakkie Bosman  
 
25 Jaar Boek Dr Wia Kotze (LL) wia@telkomsa.net
082 822 1193
012 548 5654
Nuusbrief Bets Koen bets.adminco@gmail.com
082 451 6872
Webblad Madelein Potgieter madeleinpotgieter@mweb.co.za
079 493 5881
011 976 1427
Maatskappy Deon Jonker deonjonker@mweb.co.za
082 800 4185
011 972 1696
Bemarking Vakant    
Maatskappy MOI Jaap Koen jpwkoen@gmail.com 082 442 2464

 

JAARPROGRAM

 27-28 Oktober 2017 Algemene Jaarvergadering en Boeremusiekfees

 (Tyd en Venue sal bevestig word)


 

Kontak ons gerus as u enige navrae oor die Boeremusiekgilde het of skryf aan:

Boeremusiekgilde van SA
Posbus 13552
Norkem Park
1631

Navrae

Kontak ons gerus as u enige navrae oor die Boeremusiekgilde van SA het of skryf aan: Posbus 13552 Norkem Park 1631

Boeremusiekgilde - Facebook

SLUIT AAN

Maak gerus gebruik van die elektroniese aansoekvorm indien jy graag by die Gilde wil aansluit of skryf aan ons as jy meer inligting verlang. Sodra ons jou aansoek via ons webwerf ontvang het en dit deur die Direksie goedgekeur is, sal ons jou meedeel wat die ledegeld bedrag is en reëlings tref vir betaling.

NOORDSTREEK

Die Noordstreek sluit die volgende takke in: Bosveld, Klerksdorp, Leeupoort, Pietersburg, Pretoria, Rustenbrug, Vaaldriehoek, Vrystaat, en Witwatersrand. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

SUIDSTREEK

Die Suidstreek sluit die volgende takke in: Outeniqua, Kaapstad, Port Elizabeth en Oos-Londen. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

KONTAK ONS

Boeremusiekgilde van SA
Posbus 13552
Norkem Park, 1631
HUB:  Jaap Koen - jpwkoen@gmail.com
Sekretariaat:  Ronelle Jonker - ronelle@jonelle.co.za
Go to top