Our Mission

It is our mission as a cultural organization to preserve, promote and manage our cultural music with a national identity in the true Boeremusic idiom and to develop dynamically, in order to keep up with changing times and to modernise without jeopardising the historic flavour or basis thereof.

Slide 2 foto-14 Slide 3 11722276_1039726216039632_4919201262238799149_o Slide 4 Slide 5 Slide 6 Slide 7 Slide 8 Slide 9

Ons Missie

Ons missie is om as kultuurorganisasie ons volkseie kultuurmusiek in die Boeremusiek-idioom te bewaar, te bevorder, te bestuur en dinamies te laat groei en ontwikkel om saam met veranderende tye te moderniseer sonder om afbreuk te doen aan die historiese inslag of basis daarvan.

HomeDagboekNoordstreek

Noordstreek Gekonsolideerde Program

 

Datum Tak Funksie/Fees Kontak persoon
27/07/2019 Bosveld Jaarvergadering en Dans - L/S Eugene  N Marais Johann Bierman 076 196 1388
27/07/2019 Pietersburg Sop En Sherry Dans -Pietersburg Laerskoolsaal Eugene van Heerden 082 828 0255
03/08/2019 Rustenburg Dans - NG Kerksaal, Protea Park, Rustenburg Nico Pietersen 082 816 9378
09/08/2019 Witwatersrand AJV - Kiaros, NG Kerk Hoogland Ilze Steyn 072 610 4913
31/08/2019 Pietersburg Lente Dans -Pietersburg Laerskoolsaal Eugene van Heerden 082 828 0255
31/08/2019 Pretoria Dans - Pierneef Laerskool, Villieria, Pretoria Hennie van Wyk 071 688 8706
31/08/2019 Vaaldriehoek Kampnaweek - Bloekompoort Karavaanpark Hannes Marais 073 722 6238
07/09/2019 Leeupoort Leeupoort Kampnaweek en Boeremusiek Fees Pattie Jordaan 083 320 3068
14/09/2019 Rustenburg Dans - NG Kerksaal, Protea Park, Rustenburg Nico Pietersen 082 816 9378
28/09/2019 Pietersburg Boere Rock And Roll Dans -Pietersburg Laerskoolsaal Eugene van Heerden 082 828 0255
28/09/2019 Vaaldriehoek Kampnaweek - Bloekompoort Karavaanpark Hannes Marais 073 722 6238
04/10/2019 Witwatersrand Lentedans - Venue sal bevestig word Ilze Steyn 072 610 4913
05/10/2019 Rustenburg Dans - NG Kerksaal, Protea Park, Rustenburg Nico Pietersen 082 816 9378
19/10/2019 Pretoria Dans - Pierneef Laerskool, Villieria, Pretoria Hennie van Wyk 071 688 8706
26/10/2019 Pietersburg Bierfees -Pietersburg Laerskoolsaal Eugene van Heerden 082 828 0255
26/10/2019 Vaaldriehoek Kampnaweek - Bloekompoort Karavaanpark Hannes Marais 073 722 6238
01/11/2019 Witwatersrand Dans - Venue sal bevestig word Ilze Steyn 072 610 4913
02/11/2019 Pietersburg Kleredrag Swart En Wit - Tema Dans -Pietersburg Laerskoolsaal Eugene van Heerden 082 828 0255
02/11/2019 Rustenburg Dans - NG Kerksaal, Protea Park, Rustenburg Nico Pietersen 082 816 9378
23/11/2019 Vaaldriehoek Kampnaweek - Bloekompoort Karavaanpark Hannes Marais 073 722 6238
07/12/2019 Pietersburg Musiek Fees En Familie Braai -Pietersburg Laerskoolsaal Eugene van Heerden 082 828 0255
31/12/2019 Pretoria Dans - Pierneef Laerskool, Villieria, Pretoria Hennie van Wyk 071 688 8706
31/12/2019 Witwatersrand Oujaarsdans - Venue sal bevestig word Ilze Steyn 072 610 4913

Navrae

Kontak ons gerus as u enige navrae oor die Boeremusiekgilde van SA het by: 

Boeremusiekgilde van SA
Postnet Suite #279
Private Bag X2020, Isando, 1600
HUB:  Jaap Koen - hub@boeremusiekgilde.org.za
Sekretariaat:  Ronelle Jonker - sekretaresse@boeremusiekgilde.org.za

Boeremusiekgilde - Facebook

Passie vir Boeremusiek

Gee jou hart

SLUIT AAN

Maak gerus gebruik van die elektroniese aansoekvorm indien jy graag by die Gilde wil aansluit of skryf aan ons as jy meer inligting verlang. Sodra ons jou aansoek via ons webwerf ontvang het en dit deur die Direksie goedgekeur is, sal ons jou meedeel wat die ledegeld bedrag is en reëlings tref vir betaling.

NOORDSTREEK

Die Noordstreek sluit die volgende takke in: Bosveld, Klerksdorp, Leeupoort, Pietersburg, Pretoria, Rustenbrug, Vaaldriehoek, Vrystaat, en Witwatersrand. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

SUIDSTREEK

Die Suidstreek sluit die volgende takke in: Outeniqua, Kaapstad, Port Elizabeth en Oos-Londen. Die takke het elk hul eie afdeling op ons webblad. Volg gerus die skakels na die verskillende takke om meer oor hul doen en late te wete te kom.

KONTAK ONS

Boeremusiekgilde van SA
Postnet Suite #279
Private Bag X2020, Isando, 1600
HUB:  Jaap Koen - hub@boeremusiekgilde.org.za
Sekretariaat:  Ronelle Jonker - sekretaresse@boeremusiekgilde.org.za
Go to top